https://lene-vincent-wedding.co.za/wp-content/uploads/2025/11/lene1.png

Lené Krüger

Sy verlig elke vertrek waarin sy stap Haar glimlag wat oorloë stop en harte genees. Sy is sterk met liefde so suiwer n Geskenk so mooi om lewenslank gekoester te word.  Sy is perfek.

Vincent Everton

Wanneer ek aan Vincent dink, voel my hart dadelik ligter... Sy goedheid raak my op maniere wat ek nie kan sê.... Hy laat my veilig voel sonder om eers moeite te doen.... By hom is ek my beste self... Hy is vir my onmeetbaar kosbaar...